Chris Jansen | Adam Small:
OOS WES TUIS BES
DISTRIK SES
,Ismail Moegamat Kassiem
Hairdresser en Shaving Saloon‘
Só nog sê die notice
however
die winkeltjie is lánkal toegespyker soes `n doodkis
§
O yes
Ismail Moegamat Kassiem hy wás hie in Distric´ Ses
very much alive
however
toe hoor hy daa gan manne kô wat bulldozers kan drive§
Dja, Ismail Moegamat Kassiem hy wás hie in Distric´ Ses
Waa´s hy nou, however?
Pêllie, dáái moet djy ma guess
§
OOS WES TUIS BES DISTRIK SES is in 1973 uitgegee deur Human & Roussea Uitgewers (Edms.) Bpk., Kaapstad en Pretoria. Die kopiereg in die foto’s gehoort an Chris Jansen en in die poêsie aan Adam Small.
>>Adam Small_1973_Die bulldozers
>> Adam Small_1973_Hulle’t my venster se ryt ytganiek
>> Adam Small_1973_Oppie top vannie mosque
>> Adam Small_1973_Wat maak n mens
>> Adam Small_1973_Ons’t gewag
>Adam Small_1973_ Djulle sien dié blommetjies
Kommentieren